Groen ruimtes hou veiligheidsrisiko's in
Ongerepte ruimtes in stedelike gebiede gee mense die geleentheid om in die ope natuur aktief te wees. Onderhoudskoste en die veiligheid van besoekers is egter 'n bron van kommer.
Steffi BalzarFarm Windhoek, waar die IJG Trails geleë is, is een van verskeie groen ruimtes wat deur die Windhoekse munisipaliteit (CoW) verhuur word. Volgens me. Wanda van der Me
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie