Grant Noble, Dinah Azhar se dwelmsaak hervat

Twee mans wat daarvan be­skuldig word dat hulle sowat 412 kilogram kokaïen in 'n vraghouer na Walvisbaai vervoer het, se verhoor het gister voortgegaan.
Kristien Kruger
Kristien KrugerMnre. Grant Noble en Dinah Azhar, wat op aanklagte van dwelmhandel, die besit van dwelms en geldwassery teregstaan, se saak het gister in die Windhoekse hoërhof her
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer