Grand-Pa-medikasie van die mark onttrek
Grand-Pa-medikasie van die mark onttrek

Grand-Pa-medikasie van die mark onttrek

Henriette Lamprecht
Die Medisynebeheerraad van Namibië (NMRC) het Gand-Pa-poeiers en -pille wat deur GlaxoSmithKline (GSK) vervaardig en bemark word, van die mark onttrek. Volgens die NMRC is dit omdat die produk nie voldoen aan stabiliteitstudies van 30 grade nie. Dit beteken die produkte is nie geskik om gestoor te word onder die klimatiese sone IV waarin Namibië val nie.

Kommentaar

Republikein 2025-12-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer