Grafstene op Grootfontein gesteel

Ná twee verdagtes einde Mei in Windhoek vir grafsteendiefstal in hegtenis geneem is, vind dié misdaad ook in die begraafplaas op dié Noordedorp plaas.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg Grafskending is ou nuus. Grafsteendiefstal is die nuwe neiging. Groot was mnr. Fanie Lambert van Swakopmund se skok toe hy sy ouers se grafte in Mei in die begr
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer