Grace baklei oor ring
Die Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe, sukkel steeds om meer as US$1 miljoen terug te kry wat sy glo in ’n mislukte diamantring-transaksie met ’n Libanese sakeman verloor het.
Die staatsbeheerde Herald berig dat die eggenote van pres. Robert Mugabe van Zimbabwe, me. Grace Mugabe, in dokumente wat haar prokureur Dinsdag by die hooggeregshof in Harare inge
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie