Graad 11's kan verder gaan leer
Met die hersiende leerplan kan leerlinge wat vanjaar die Namibiese Senior Sekondêre Sertifikaat vir gewone vlak (NSSCO) aflê en die skool verlaat, by sekere universiteite in die land vir verdere studies inskryf.
Monique AdamsDie Internasionale Universiteit vir Bestuur (IUM) aanvaar graad 11-leerlinge wat vanjaar die Namibiese Senior Sekondêre Sertifikaat (NSSCO) aflê en die skool verlaat
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie