Graad 11's en 12's wil terug skool toe

Suid-Afrikaanse universiteite gaan nie hul jaarplanne veran­der om by Namibiese leerlinge aan te pas wat eers in Junie 2021 hul akademiese jaar voltooi nie.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht“Ons graad 11- en 12-leerlinge moet hul eksterne eksamens in Oktober skryf en ons sal ons tot die hoogste hof wend om dit te laat gebeur.”Volgens me. Colette
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer