Goue jaar vir Namibiese filmbedryf
Die lof wat plaaslike produksies die afgelope tyd internasionaal ingeoes het, spreek volgens Caillin Basson nie net van die talent in Namibië nie, maar ook van die veerkragtigheid van diegene wat oor dié talent beskik.
Die jaar 2021 was ongetwyfeld 'n goeie een vir die Namibiese filmbedryf, meen Caillin Basson, die voorsitter van die Filmmakersvereniging van Namibië (FAN) en 'n raadslid van die
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie