Gort bly gaar oor plase
Die minister van grondhervorming loop onder fel kritiek deur omdat hy hervestigingsplase aan private maatskappye toeken.
Catherine Sasman - Die Nudo-party het 'n beroep op pres. Hage Geingob gedoen om die minister van grondhervorming, mnr. Utoni Nujoma, “tot orde te roep” nadat hy op omstrede wys
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie