Gondwana: 1ste keer ooit – halfprys!
Gondwana Collection Namibia gee jou die eerste keer ooit ‘n spesiale toerisme-kuierkans op Black Friday.
Maak nie saak waar jy in die wêreld bly nie – ook in Namibië – kry jy op 29 November 2019 ‘n hele 50% afslag op ‘n bed-en-ontbyt-besoek by enige van ons gewilde lodges. Ook by ons Secret Collection-bestemmings The Desert Whisper en Namushasha River Villa.
BONUSKANS: Op 29 November 2019 sal besoekers aan ons kantore in Windhoek in aanmerking kom vir beperkte geskenk-kuierbewyse teen die volgende superpryse. Eerste daar, eerste geholpe . . .
Prysklasse styg vanaf openingstyd:
N$199
N$299
N$399
N$499
N$599 (maksimum 50 geskenkbewyse per persoon)
En jy het nog ‘n kans . . . Die Amerikaners noem dit Cyber Monday, 2 Desember 2019 – dan kan jy weer aanlyn teen dieselfde afslagtariewe bespreek.
Kuiertyd: 1 Desember 2019 tot 30 Junie 2020. Besprekings met betaling.
Onthou: Etosha King Nehale Lodge open op 1 Mei 2020.
Vir ‘n huurmotorafslag van 25% via Namibia2Go op Black Friday en Cyber Monday besoek namibia2go.com.
“Namibië is ons inspirasie,” sê Gerhard Swart van Gondwana: “Kom kyk en kuier saam.”
Besoek ons by store.gondwana-collection.com.
* Voorwaardes en bepalinge geld/betaalde inhoud

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie