Gobabis Skou se uitblinkers
Meer beeste is vanjaar by die Gobabis Skou as in 2020 geskou.
Altesaam 123 beeste van agt verskillende rasse is deur 14 telers geskou.
Cobus van der Merwe van St. Blaize Brahman & Sussex Studs Gobabis se Miss Aston 134-12 is as die Kampioen van Kampioene, asook Superkoei en interraskampioen aangewys. Sy Sussex-beeste het ook die Groep van 5, Groep van 3 en Groep van 2 gewen. Altesaam 120 kleinvee is ook geskou.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie