Gobabis se bobaasbeesbeoordelaar

'n Hoërskoolleerling het beoordelaars tydens die afgelope Windhoek Skou stomgeslaan met haar vermoë om beeste te beoordeel.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - ‘n Sewentienjarige leerling aan Gobabis Gymansium, Leonise Human, het verras toe sy 98% in die beoordeling van Simbra- en Simmentaler-beesrasse tydens die nasionale beesbeoordelaarskompetisie en -kursus by die onlangse Windhoek Skou behaal het.

Die geleentheid, ‘n eerste in Afrika, is deur Bank Windhoek en Feedmaster vir Namibiese jeug aangebied.

Human het N$30 000 gewen, terwyl Henry Mudge en Juri Krafft, wat die tweede en derde plekke verower het, onderskeidelik N$20 000 en N$10 000 gewen het.

Volgens ’n nuusverklaring van Bank Windhoek sal die wengeld vir die leerlinge se skoolfonds aangewend word, asook vir ander noodsaaklikhede.

Bank Windhoek, in samewerking met Feedmaster en die betrokke leerlinge se skole, sal die verspreiding van die wengeld namens die wenners hanteer.

“Ons is stomgeslaan deur Leonise se vermoë om beide die koeie en bulle in hul korrekte orde te plaas. Dit gebeur min dat ons soveel vaardigheid onder jong beoordelaars teëkom,” het die beoordelaars tydens die geleentheid gesê.

“Die kompetisie was sterk, maar ons is tevrede met die eindresultaat van hierdie eerste in sy soort kompetisie. Die kinders het hul bes probeer en ons is trots op almal wat deelgeneem het,” het Feedmaster se korporatiewe handelsmerkspesialis, mnr. Dawid Krause, gesê.

Krause het voorheen aan Republikein gesê aanvanklik het sowat 95 kinders vir die beoordelingskursus ingeskryf.

Sowat 65 van hierdie kinders het uiteindelik opleiding as beoordelaars ontvang, waarná 16 suksesvolle kandidate na die finale rondes deurgedring het. Dit is op Grootfontein, Gobabis en eindelik by die Windhoek Skou op 2 Oktober vanjaar aangebied.

Dit is die eerste keer dat die kompetisie plaaslik aangebied is en die doel is om skoolkinders van graad 9 tot 11 met die nodige kennis en vaardighede toe te rus om beeste op plase en by skoue te beoordeel, het die nuusverklaring gelui.

Die inisiatief het hoofsaaklik op Simbra- en Simmentaler-beesrasse gefokus.

Die beoordelaarskursus behels die beoordeling van beeste se basiese anatomie en komposisie, die reëls vir skouverenigings, die rol van ringebeamptes op die skou, die bestuur van voeding vir skoudiere asook die voorbereiding en mak maak van diere vir skoudoeleindes.

Krause sê die kinders se vermoëns het hom beïndruk.

“Die opleiding was van ’n hoë standaard, maar die kinders is ongelooflik en minstens 60% van hulle het bogemiddeld goed met die opleiding gevaar,” het Krause gesê.

Altesaam 16 skole het deelgeneem.

Dit sluit in Elnatan Privaatskool, Gobabis Gimnasium, Windhoek Hoërskool, Windhoek Afrikaanse Privaatskool, Windhoek Gimnasium, Hoërskool M&K Gertze, Hoërskool Dr. Lemmer, die Deutsche Höhere Privatschule, Agri College, die Senior Sekondêre Skool Grootfontein, Tsumeb Gimnasium, die Sekondêre Skool Etosha, Outjo Privaatskool, Edugate Otjiwarongo, Hoërskool Otjiwarongo en die Deutsche Privatschule Otjiwarongo.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:43, High tide: 12:02, Low Tide: 17:54, High tide: 00:23 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 12:00, Low Tide: 17:52, High tide: 00:21 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 28km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 11:59, Low Tide: 17:52, High tide: 00:20 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° Currency: GBP to NAD 23.16 | EUR to NAD 19.91 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.5 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.09 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.5 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13322.85 Up +0.03% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 300.14/OZ DOWN -0.0102 | Copper US$ 4.52/lb DOWN -0.0036 | Zinc US$ 2 919.10/T DOWN -0.04% | Brent Crude Oil US$ 83.80/BBP DOWN -0.0058 | Platinum US$ 955.56/OZ UP +0.01% Sport results: Premier League: Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town Weather: Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:43, High tide: 12:02, Low Tide: 17:54, High tide: 00:23 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 12:00, Low Tide: 17:52, High tide: 00:21 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 28km/h, Wind direction: W, Low tide: 05:41, High tide: 11:59, Low Tide: 17:52, High tide: 00:20 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.16 | EUR to NAD 19.91 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.5 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.09 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.5 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13322.85 Up +0.03% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 300.14/OZ DOWN -0.0102 | Copper US$ 4.52/lb DOWN -0.0036 | Zinc US$ 2 919.10/T DOWN -0.04% | Brent Crude Oil US$ 83.80/BBP DOWN -0.0058 | Platinum US$ 955.56/OZ UP +0.01%