G’n salf vir Covid-19 se littekens op ekonomie

Die Wêreldbank sê benewens die korttermynimpak van die pandemie gaan dit op lang termyn lei tot laer investering en langdurige werkloosheid.
Hanlie Stadler – Die Covid-19-pandemie gaan “blywende littekens” in baie lande se ekonomieë los, sê die Wêreldbank in ’n nuwe verslag oor die vooruitsigte vir die wêrel
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer