Glo wéér op toeriste in Bwabwata geskiet
Sowat 'n jaar gelede is klein Alexia Keil in die Bwabwata Nasionale Park in die kop geskiet en verlede week is skote glo op Duitse toeriste se voertuig afgevuur.
Francoise Steynberg - Die geskiedenis herhaal homself met nóg 'n beweerde skietvoorval op toeriste in die Bwabwata Nasionale Park in die Noordooste.Dié keer is daar gelukkig geen
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie