Girovlieënier vlieg ‘sonder lisensie’
Mnr. Pierre Blaauw se mediese sertifikaat was volgens die voorlopige ongeluksverslag nie hernu nie, wat sy vlieglisensie ongeldig maak.
Francoise Steynberg Die vlieënier wat op 17 Desember met sy girokopter en een passasier op die pad na die Internasionale Lughawe Hosea Kutako neergestort het, het nie ’n geldige
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie