• Tuisblad
  • Sake
  • Gigaba ondersteun siviele saak oor staatskaping

Gigaba ondersteun siviele saak oor staatskaping

Die Gupta-familie se gekonkel en korrupsie by Eskom sal nou deur die hof in Suid-Afrika onder oë gekry word.
Die Suid-Afrikaanse tesourie en die minister van finansies, Malusi Gigaba, het ondersteunende dokumente ingedien in die siviele hofsaak wat staatskaping gaan takel.Magda Wierzycka,
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer