Gholfbaan reg vir seisoen se toernooie

DIE Hentiesbaaise gholfbaan is in ‘n uitstekende toestand vir die vakansieseisoen. Die hoogtepunt vir plaaslike en besoekende spelers sal die Hentiesbaai Ope op 26 Desember
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer