Geweld word erger, sê Geingob

Die wortel van die kwaad van geslagsgegronde geweld is volgens die president gebroke families.
Denver Kisting
Denver KistingPres. Hage Geingob sê Namibiese families is stukkend.Dít is volgens hom die olie op die vuur van die vlaag geslagsgegronde geweld waaronder die land tans gebuk gaan
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer