Gewapende rowers buit derduisende

Ses mans het ’n inwoner in sy huis vasgebind en goedere ter waarde van sowat N$80 000 gesteel.
Hoewel die strate bedrywig deur polisie gepatrolleer word, vind rooftogte steeds in die Khomasstreek plaas.Ses gewapende mans het Saterdag omstreeks 19:50 by ’n huis in Doradopar
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer