Gewapende rooftog by Oshigambo-poskantoor

Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - 'n Gewapende rooftog het vanoggend by die Oshigambo-poskantoor in die Oshikotostreek plaasgevind waartydens drie onbekende mans glo met N$65 000 weggekom het.
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer