Gewapende magte verneder, rand mense aan

Tydens die staat van inperking is die Namibiese veiligheidsmagte verskeie kere van onnodige gewelddadige optrede beskuldig.
Jana-Mari Smith
Jana-Mari Smith - Die Covid-19-pandemie het aanleiding gegee tot verskeie hofsake teen veiligheidsmagte. Hulle word van onnodige gewelddadige en onmenslike behandeling van lede van
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer