Geval van Kongokoors in Oshikotostreek aangemeld
’n Vrou (54) van die Ontananga-nedersetting in die Oshikotostreek is met Kongokoors in die Onandjokwe-distrikhospitaal opgeneem. Volgens die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) het die vrou gekla van kopseer, moegheid en het sy bloed opgegooi. Alle persone wat in direkte kontak met haar was, word intussen streng gemonitor.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie