Gesondheidswerkers steeds werkloos

Werkers wat in 2017 hul opleiding voltooi het, maar steeds nie in diens geneem is nie, is reeds as belastingbetalers geregistreer.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht - Byna twee jaar ná hulle opleiding as gesondheidswerkers by die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) ontvang het, sit dié werkers steeds
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer