Gesondheidsorg in streek verbeter
Gesondheidsorg in streek verbeter

Gesondheidsorg in streek verbeter

Mariana Balt
Die goewerneur van die Omahekestreek, mnr. Festus Ueitele, het die opgradering en opknapping van verskeie primêre gesondheidsorgfasiliteite in die streek verwelkom.
Dit volg nadat die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Richard Kamwi, verlede week aangekondig het dat verskeie klinieke tot gesondheidsentrums opgegradeer sal word en die grootste hospitaal in die streek, die Gobabis staatshospitaal, ook opgeknap sal word.
Die aankondigings is gemaak tydens die opening van ’n nuwe kliniek en verpleegsterswoning by Buitepos, wat N$6,7 miljoen gekos het. Die kliniek sal die steeds-groeiende gemeen­skap van Buitepos, sowel as dorpies soos Charles Hill, Xanaxas, en Karukubis in die buurstaat Botswana, en Blouberg sowat 50 km suid, bedien. Dit sal die nodigheid uitskakel om vir primêre gesondheidsorg na Gobabis te reis.
Kamwi het gesê die nuwe kliniek is ’n sprekende voorbeeld van die ministerie se verbintenis tot goeie gesondheidsorg vir alle mense. “Klinieke is ’n belangrike skakel in die gesondheidsdiens, aangesien dit die eerste plek is waar pasiënte om hulp aanklop. Ons sal nie rus voordat alle mense toegang tot sulke dienste het nie, want die regering beskou gesondheidsdienste as een van die pilare van ’n gesonde, onafhanklike staat.”
Ueitele het by dieselfde geleentheid gesê die vooruitsig van beter dienste beteken dat meer mense voortaan gehelp sal kan word terwyl druk op die bestaande klinieke verlig sal word. Volgens hom kan die abnormale lang rye pasiënte wat dikwels op behandeling wag, veroorsaak dat dienslewering by sulke instansies belemmer word.
“Verpleegsters wat sukkel om lang rye pasiënte te bedien, is al algemeen in die land en bedreig goeie dienslewering omdat hulle moeg word en nie in staat is om op elke pasiënt se klagtes te konsentreer nie. Dit het tot groter probleme vir die hele gesondheids­beroep gelei,” sê hy.
Hy het sy dank teenoor die ministerie uitgespreek oor die planne om bestaande fasiliteite op te knap en bygevoeg dat dit hoog tyd is, aangesien sommige daarvan in 'n haglike toestand verkeer. “Hoewel ons oor die algemeen goeie klinieke het, benodig sommige beslis opknapping,” het hy gesê. “Die gemeenskap moet egter as hoofgebruikers daarvan ook hul deel doen en die fasiliteite oppas.”
Die minister het ook ’n nuwe lykhuis by Omauezonyanda in Epukiro geopen waar tot ses liggame geberg kan word.
Die waarnemende streekdirekteur vir gesondheid van die Omaheke- streek, me. Emgard Kaune, het by die geleentheid die versekering gegee dat die plaaslike kliniek ook opgegradeer sal word, aangesien die ministerie bewus van die belangrikheid van goeie dienste daar is.
Ander primêre gesondheidsklinieke wat tot gesondheidsentrums opgegradeer sal word, sluit dié by Aminuis, Otjinene en Witvlei in.
- Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-05-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta Katima Mulilo: 10° | 30° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 28° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 47km/h, Wind direction: NE, Low tide: 08:08, High tide: 02:03, Low Tide: 20:12, High tide: 14:33 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 23km/h, Wind direction: E, Low tide: 08:06, High tide: 02:01, Low Tide: 20:10, High tide: 14:31 Walvis Bay: 22° | 34° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 08:06, High tide: 02:00, Low Tide: 20:10, High tide: 14:30 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 14° | 28° Lüderitz: 17° | 33° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 12° | 22° Luanda: 23° | 26° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 12° | 27° Mbabane: 11° | 22° Maseru: 9° | 25° Antananarivo: 10° | 17° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 17° | 25° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 24° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 22° | 23° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 24° Currency: GBP to NAD 22.92 | EUR to NAD 19.61 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.07 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.08 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.51 | USD to EGP 46.59 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.08 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79808.06 Down -0.33% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1762.08 Down -0.21% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.85 Down -0.13% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27224.8 Down -0.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 421.03/OZ DOWN -0.0022 | Copper US$ 5.07/lb DOWN -0.0014 | Zinc US$ 3 137.30/T DOWN -0.12% | Brent Crude Oil US$ 82.74/BBP DOWN -0.0144 | Platinum US$ 1 053.46/OZ UP +0.34% Sport results: Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta Weather: Katima Mulilo: 10° | 30° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 28° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 47km/h, Wind direction: NE, Low tide: 08:08, High tide: 02:03, Low Tide: 20:12, High tide: 14:33 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 23km/h, Wind direction: E, Low tide: 08:06, High tide: 02:01, Low Tide: 20:10, High tide: 14:31 Walvis Bay: 22° | 34° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 08:06, High tide: 02:00, Low Tide: 20:10, High tide: 14:30 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 14° | 28° Lüderitz: 17° | 33° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 12° | 22° Luanda: 23° | 26° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 12° | 27° Mbabane: 11° | 22° Maseru: 9° | 25° Antananarivo: 10° | 17° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 17° | 25° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 24° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 22° | 23° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 24° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.92 | EUR to NAD 19.61 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.07 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.08 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.51 | USD to EGP 46.59 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.08 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79808.06 Down -0.33% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1762.08 Down -0.21% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.85 Down -0.13% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27224.8 Down -0.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 421.03/OZ DOWN -0.0022 | Copper US$ 5.07/lb DOWN -0.0014 | Zinc US$ 3 137.30/T DOWN -0.12% | Brent Crude Oil US$ 82.74/BBP DOWN -0.0144 | Platinum US$ 1 053.46/OZ UP +0.34%