Geskiedkundige optog teen ou aborsiewet
Sowat 300 Namibiërs het Saterdag in die hoofstad aan 'n geskiedkundige optog deelgeneem om die land se 45 jaar oue aborsiewet te verander om veilige en wettige aborsies aan alle meisies en vroue te verseker. Foto Jana-Mari Smith


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie