Gesin se lot in regter se hande

Betogers het die ministerie van binnelandse sake van diskriminasie, skending en teistering teen die LGBTQ-gemeenskap in Namibië beskuldig.
Jana-Mari Smith
Jana-Mari Smith – Die lot van die pasgebore tweeling Paula en Maya – wat tans toegang tot Namibië geweier word – is nou in die hande van hoërhofregter Thomas Masuku. Hy sal
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer