Gesin op Walvisbaai oorval, aangerand
Gesin op Walvisbaai oorval, aangerand

Gesin op Walvisbaai oorval, aangerand

Anneli Erasmus
‘n Bekende Walvisbaaise sakeman, mnr. Hans Jorg Moller, is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal op die hawedorp nadat hy vroeg vanoggend deur gewapende rowers in die maag geskiet is.
Sy vrou, Carol- Ann, is ernstig aangerand nadat minsters vyf mans in die vroeë oggendure by hul huis ingebreek het.
Moller was tot onlangs nog die eienaar van Sun Sail Catamaran.

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer