Geraamtes val uit stad se 5G-kas
Bewering van miljoene vir omkopery om ’n ooreenkoms tussen die Windhoek-munisipaliteit en Huawei te verseker, is die nuutste korrupsieskandaal in die internasionale media.
Ronelle Rademeyer en Denver Kisting - Namibië se onderrok van korrupsie hang opnuut op die wêreldverhoog uit.Dié keer in ’n onthulling oor die beweerde aanbieding van omkoopge
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie