Geogologiese baanbrekerswerk vir ||Kharas

Die ||Kharasstreek hou groot potensiaal in vir die ontdekking van nuwe mineraalneerslae, en gedetailleerde kaarte kan help om eksplorasiewerk in dié gebied te doen.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Die ministerie van myne en energie vergader sedert gister met belangegroepe in die ||Kharasstreek nadat kartering in dié streek gedoen is om onder meer eksploras
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer