GenTecSol: ‘n Belegging in genetika
Die toetsstasie se data dra daartoe by dat teelwaardes vir netto voerinname binnekort ontwikkel kan word. Dit sal dan na verwagting binne die volgende twee jaar in Breedplan se prestasietoetstelsel aangewend kan word.
Elvira Hattingh - Die GenTecSol netto voerinname toetsstasie op die plaas Okawatuta naby Hochfeld, het sedert die opening van sy deure in Februarie verlede jaar reeds 337 bulle van
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie