'Genoeg' water vir 3 jaar?
'Genoeg' water vir 3 jaar?

'Genoeg' water vir 3 jaar?

Elvira Hattingh
Watertoevoer na Windhoek en die res van sentrale Namibië kan teoreties tot 2020 verseker word, mits maatreëls vir die vraag na water doeltreffend toegepas word. Tydens ’n vergadering oor watersekerheid vir sentraal Namibië wat verlede week deur die Namibië Wetenskaplike Vereniging aangebied is, het ’n voorlegging deur NamWater aangedui sentrale dele van die land mag dalk genoeg water hê om drie reënseisoene te oorbrug, indien daar by die vooruitgeskatte vraag na water gehou word en verskeie planne toegepas kan word.

Kommentaar

Republikein 2025-07-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer