Gemeenskapskerk op Elisenheim ingewy

Dit is die eerste en enigste kerk op dié landgoed noord van Windhoek.
Francoise Steynberg
Francoise SteynbergDie Elisenheim-gemeenskaps­gemeente se kerkgebou is Sondag amptelik deur dr. Fourie van den Berg ingehuldig en sowat 100 mense het dié geskied­kundige geleent
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer