Geluk aan die finaliste!
Die vier finaliste in Namibia Media Holdings se Klein Dorp van die Jaar-kompetisie vir 2018 (NTY2018) is Eenhana, Okahao, Oniipa en Oranjemund.
Baie dankie aan elkeen wat aan die SMS-uitdunronde deelgeneem het.
Die finaliste ontvang uitstalruimte by vanjaar se Namibië Toerisme Ekspo (NTE), waar die wenner aangewys sal word. Die tema vir 2018 se ekspo is “Small things matter”.
NTY2018 word geborg deur Coca-Cola, die African Leadership Institute, Pupkewitz Nissan, Vivo Energy en Kanaal 7.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie