Geliefde Thys voer stryd teen motorneuronsiekte

Die ongenadige siekte is reeds ver gevorderd en maak die lewe vir hom en sy gesin moeilik.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – 'n Namibiese sportreus en legende, gewilde afrigter, “een van die beste onnies”, “my held op skool” en “pa-figuur vir baie op skool en op die rugb
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer