Geliefde fietsryer sterf tragies

Nog 'n fietsryer is deur ’n voertuig op die westelike verbypad getref by Windhoek - dié keer met noodlottige gevolge.
Tielman van Lill
Tielman van LillDie 38-jarige me. Ingrid van Wyk-Scholtz, ’n bekende in fietsrykringe, is Vrydagnamiddag laat noodlottig op die westelike verbypad by Windhoek deur ’n minibus g
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer