Gelekte vraestelle kos ministerie miljoene

Net die binnelandse vervoer van die vraestelle vir 10 vakke vir graad 11 wat in Brittanje oorgedruk moes word, het die ministerie N$8 miljoen uit die sak gejaag.
Elizabeth Joseph
Elizabeth Joseph – Die nadraai van die grootste eksamenbedrog in Namibië se geskiedenis kos die ministerie van onderwys, kuns en kultuur sowat N$14 miljoen om reg te stel.Einde
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer