Geingob vra respek en verdraagsaamheid

Pres. Hage Geingob het tydens die opening van die jaarlikse Omagongo-fees in Omusati gevra dat dat Namibiërs meer van mekaar se kulture moet leer.
Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn - In ‘n tyd wat die wêreld besig is om verswelg te word in onverdraagsaamheid en haat moet Namibiërs dankbaar wees vir harmonie, vrede en liefde in gemeenskapp
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer