Geingob vergader met oudsoldate
Geingob vergader met oudsoldate

Geingob vergader met oudsoldate

’n Gesprek tussen oudsoldate en die regering het begin.
Catherine Sasman
Catherine Sasman – Pres. Hage Geingob en ’n klein ministeriële afvaardiging het verlede Donderdag met oud-SWATF/Koevoet soldate vergader.

Dit is beskryf as die eerste vergadering tussen ’n behoorlik gekonstitueerde regeringsafvaardiging en die voormalige soldate wat vrugte kan afwerp.

Geingob is vergesel van die minister van presidensiële aangeleenthede, mnr. Frans Kapofi, die direkteur van die Namibiese Sentrale Intelligensiediens, mnr. Fillemon Malima, die minister van veiligheid en sekuriteit, genl.maj.(afgetree) Charles Namoloh, en die prokureur-generaal, mnr. Sacky Shanghala.

Die voorsitter van die Namibiese Oorlogveteranetrust (Namvet), mnr. Jabulani Ndeunyema, het gesê hulle is hartlik by Staatshuis ontvang en ''n beslissing is gemaak om vyandige woorde teen die oudsoldate deur die ministers en ander senior leiers van die regerende party opsy te sit.

Namvet beweer hooggeplaaste staats- en regerende partyamptenare is "aanhoudend" betrokke by dade van "openlike vyandigheid of wraak" teen die voormalige SWATF/Koevoet-lede, wat “oorlogpropaganda" en ander vorms van haatspraak insluit.

Hulle het versoek dat Geingob onmiddellik tussenbeide tree en aan die nasie toon dat hy die president van alle Namibiërs is wat niemand uitlaat nie.

Ndeunyema het gesê Geingob het die oudsoldate gevra om hul eise om as oorlogsveterane erken te word, op die lange baan te skuif en eerder projekte te oorweeg waarmee die regering hulle kan help.

Een van die dinge waarvoor die oudsoldate gevra het, is berading en terapeutiese behandeling vir strydverwante beserings. Hulle het ook gevra vir ’n mediese fonds, pensioenuitbetalings en vergoeding, onderrig, opleiding en vaardigheidsontwikkeling.

Die oudsoldate het gesê hulle behou die reg om die dienste, leiding en advies van internasionale organisasies soos die Verenigde Nasies (VN) en die Wêreldhof in te win as hul bekommernisse nie vinnig aandag aan gegee word nie. Die alternatief, sê hulle, is om met hul sitstaking voort te gaan.

Hulle het bygevoeg dat die eenmalige demobilisasie-uitbetaling wat hulle kort ná onafhanklikwording ontvang het, nie voldoende was om te oorleef nie.

Namvet beweer dit verteenwoordig 3 885 “ledemaatlose, verstandelik-gestremde, blinde, kreupel en verlamde” oudsoldate en dat meer as 10 000 voormalige SWATF/Koevoet-lede “in armoede verrot”.

Namvet het onderneem om alle voormalige SWATF/Koevoet-soldate op 26 November na ’n vergadering te nooi om te gesels oor die uitkoms van die vergadering met Geingob en om moontlike bystandsprojekte deur die regering te oorweeg.

Ndeunyema het gesê hy sou ook met Amabutho praat om die gereelde besoeke aan Suid-Afrika te stop, wat ’n voorwendsel is van deurlopende gesprekke met die owerhede daar.

Geingob se reaksie

Volgens Ndeunyema het pres. Geingob gevra dat die oudsoldate in die toekoms nie na Suid-Afrika reis op soek na vergoeding nie.

Hy het blykbaar voorgestel dat hulle met die Namibiese regering onderhandel.

Geingob het ook glo gesê hierdie eerste vergadering kan die begin van ’n voortgesette dialoog tussen die oudsoldate en die regering wees.

Geingob het die oudsoldate gevra hoekom hulle nou met die regering wil vergadering.

In reaksie het hulle gesê hulle is deur “ekstremistiese, fundamentalistiese groepe” in die SADC-streek genader wat destabiliserende "terroris"-groepe wil stig.

Ndeunyema het pres. Geingob ook ingelig oor klandestiene besoeke deur sommige elemente in die regerende party wat na bewering vir die oudsoldate geld aangebied het om "chaos in Geingob se presidensie" te veroorsaak.

“Ek het die president meegedeel dat Swapo nou meer verdeeld is nadat hy president geword het. Daar is nie vrede in Namibië nie,” het Ndeunyema gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%