Geingob: Stop binnegevegte by Stad Windhoek
President Hage Geingob het opdrag gegee binnegevegte in Windhoekse stadsraad en bestuur moet stop. Volgens die staatshoof moet die hoof van die stadspolisie mnr. Abraham Kanime heraangestel word. Klagte teen Windhoek se uitvoerende hoof, mnr. Robert Kahimise, laat vaar word. "Opuwo (hou op), het Geingob tydens die aankondiging gesê.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie