Geingob sê môre 10:00 oor Covid-regulasies
President Hage Geingob spreek Namibiërs môre om 10:00 toe oor die jongste stand van sake met betrekking tot die Covid-19-pandemie in die land en of enige regulasies gewysig of opgehef sal word.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie