Geingob sê meer moet vir kinders gedoen word
Denver Kisting - Pres. Hage Geingob het 'n beroep om Namibië en die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) gedoen om meer te doen om 'n beter toekoms vir die Afrika-kind en -jeug te verseker.
Die Dag van die Afrikakind word vandag op die vasteland herdenk.
Geingob, ook tans die voorsitter van SADC, het by monde van sy woordvoerder, dr. Alfredo Hengari, gesê die Namibiese grondwet en wetgewing neem die voortou om kinderregte te beskerm en te bevorder.
Foto Nampa

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie