Geingob onder skoot oor Zimbabwe

Kenners meen die staatshoof het sy plig versuim deur nié oor ontvouende geweld in 'n buurland te praat nie.
Denver Kisting
Denver KistingDie leier van die amptelike opposisie, mnr. McHenry Venaani, sê pres. Hage Geingob het versuim om die menseregteskendings in Zimbabwe aan te spreek.Dít kom nadat Ge
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer