Geingob betreur koning se dood

Die president sê die oorlede leier van die Ondonga Tradisionele Owerheid het sy lewe daaraan gewy om ander te dien.
Denver Kisting
Denver Kisting – Pres. Hage Geingob sê hy betreur die verlies van die wyd gerespekteerde voorsitter van die Raad van Tradisionele Leiers, koning Omukwaniilwa Immanuel Kauluma El
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer