Geestesiektes onder jongmense 'geu00efgnoreer'
Geestesiektes onder jongmense 'geu00efgnoreer'

Geestesiektes onder jongmense 'geïgnoreer'

Jongmense met geestesiektes ervaar ook sosiale stigma, isolasie en diskriminasie.
Wêreldwyd het tussen 10 en 20% kinders en adolessente geestesgesondheidspro­bleme, met 20,3% universiteitstudente wat 'n geestesversteuring ervaar. Daarmee saam ontvang slegs 'n vyfde van eerstejaarstudente met 'n geestesongesteldheid behandeling.

Jongmense met geestesgesondheidsprobleme, veral dié in lae- en middelinkomste lande, word dikwels in die steek gelaat wanneer hulle hulp nodig het.

“Geestesgesondheidsprobleme onder jongmense is 'n ernstige saak. As dit nie behandel word nie, kan dit jongmense se sosiale, persoonlike en akademiese ontwikkeling nadelig beïnvloed. Jongmense met geestesiektes ervaar ook sosiale stigma, isolasie en diskriminasie,” sê dr. Jason Bantjes, senior lektor by die departement sielkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US).

Bantjes doen navorsing oor selfdoodvoorkoming en die bevordering van geestesgesondheid, en sy werk word deur die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad ondersteun.

Volgens Bantjes sal dit naïef wees om te dink jongmense ontwikkel nie ernstige geestesgesondheidsprobleme soos angsversteurings en depressie nie. Jongmense is ook geneig om stres- en traumaverwante versteurings en gedragsversteurings, insluitend probleme met aandag en impulsbeheer, te ontwikkel.

“Die feit dat die tema vir vanjaar se Wêreldgeestesgesondheidsdag (10 Oktober) 'Young people and mental health in a changing world' is, wys dit is baie ernstiger as wat ons dalk dink.”

Bantjes wys ook op studies wat die erns van die situasie uitlig.

Die Wêreldgesondheidsorganisasie berig wêreldwyd het tussen 10 en 20% van kinders en adolessente geestesgesondheidsprobleme. Ongeveer die helfte van alle geestesiektes begin op die ouderdom van 14 en 75% daarvan wanneer 'n individu in sy of haar ­middeltwintigs is. Dié geestesiektes word dikwels nie gediagnoseer en ­behandel nie.”

'n Omvattende internasionale studie het bevind 'n vyfde (20,3%) van universiteitstudente het in die voorafgaande 12 maande 'n geestesversteuring ervaar en 83,1% van dié versteurings het voor matriek begin.

'n Studie van skoolgaande kinders in Kaapstad het bevind 22,2% van kinders het aan die diagnostiese ­kriteria vir posttraumatiese stresversteuring voldoen.”

Voortgesette navorsing deur 'n groep wetenskaplikes verbonde aan die US en die Universiteit van Kaapstad, wat as deel van die Caring-universiteitsprojek gedoen word, toon slegs 'n vyfde van eerstejaarstudente met 'n geestesongesteldheid het behandeling ontvang.

Hoewel oorerflike faktore en temperament 'n rol speel in die blootstelling van jongmense aan geestesiektes, sê Bantjes daar is bewyse dat ontberinge uit die vroeë kinderjare individue kwesbaar maak vir geestelike en fisieke gesondheidsprobleme.

Volgens hom sal die sielkundige welsyn van kinders ook 'n knou kan kry sou hul ouers se geestesgesondheidsprobleme nie behandel word nie.

Bantjes het voorts gesê dit is kommerwekkend dat jongmense met geestesiektes in baie dele van die ontwikkelende wêreld sukkel om toegang te verkry tot doeltreffende, bewysgebaseerde geestesgesondheidsorg en ook die moontlikheid van uitsluiting by onderwysinstellings in die gesig staar.

“Versteurings wat gedurende die kinderjare manifesteer en nie behandel word nie, duur voort tot in volwassenheid en kan beide fisieke en geestelike gesondheid benadeel. Langdurige geestesgesondheidsprobleme ­belemmer 'n persoon se vermoë om 'n vervullende lewe te lei, wedersyds bevredigende verhoudings te bou en 'n aktiewe lid van hul ­gemeenskappe te wees.”

Volgens hom is daar verskeie redes waarom so baie jongmense met geestesgesondheidsprobleme nie die hulp kry wat hulle benodig nie.

“Algemene struikelblokke tot behandeling in lae- en middelinkomste­lande sluit in onkunde oor die tekens en simptome van versteurings by kinders, 'n gebrek aan begrip oor kinders se emosionele en toenaderingsbehoeftes, 'n gebrek aan toepaslik gekwalifiseerde geestesgesondheidswerkers en onvoldoende geestesgesondheidsdienste vir kinders en adolessente.”



'TEKENS GEïGNOREER'

Bantjes sê voorts dit is nie altyd maklik om 'n jongmens met 'n geestesongesteldheid te identifiseer nie.

“Soms ignoreer ons die tekens en simptome en dink ons die persoon is net veeleisend of gaan deur 'n ­moeilike fase.

Wanneer dit gaan oor kinders wat sielkundige sorg nodig het, is dit nie ongewoon dat hulle as ondeund of onwillig gesien word deur diegene wat nie die emosionele ­behoeftes van kinders verstaan nie en nie erken dat kinders soms uitdagende gedrag gebruik om sielkundige nood te ­kommunikeer nie.”

Bantjes sê toeganklike, bekostigbare en effektiewe psigiatriese en geestesgesondheidsorgdienste vir ­jongmense en hul gesinne is nodig, aangesien vroeë ingryping en die verskaffing van bewysgebaseerde behandeling een van die hoekstene vir die bevordering van geestesgesondheid is.

“Skole, universiteite en gesinne speel 'n belangrike rol in die fasilitering van jongmense se sosiale en sielkundige ontwikkeling en die bou van hul veerkragtigheid. Ons het skole en universiteite nodig wat veilig is, waar daar nie geboelie word nie, en waar jongmense die gevoel het hulle hoort daar.”

Bantjes sê ons moet jongmense help om interpersoonlike vaardighede aan te leer, sodat hulle wedersyds ­bevredigende verhoudings kan bou, aangesien interpersoonlike ­verbintenisse as buffer teen die uitdagings van die lewe dien.

*Alec Basson, senior wetenskap­skrywer, Universiteit Stellenbosch

Kommentaar

Republikein 2024-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham | Manchester City 5 vs 1 Wolves | Brentford 0 vs 0 Fulham | Sheffield United 1 vs 3 Nottingham Forest | Burnley 1 vs 4 Newcastle | Arsenal 3 vs 0 Bournemouth | Luton Town 1 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis | Mallorca 0 vs 1 Atletico Madrid | Girona 4 vs 2 Barcelona | Real Madrid 3 vs 0 Cadiz | Real Sociedad 2 vs 0 Las Palmas | Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Cagliari 1 vs 1 Lecce | Sassuolo 1 vs 0 Inter Milan | Monza 2 vs 2 SS Lazio | Torino 0 vs 0 Bologna European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End English Championship: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 14° | 33° Rundu: 14° | 32° Eenhana: 13° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 16° | 31° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 14° | 28° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 17° | 23° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 16° | 30° Lüderitz: 14° | 24° Ariamsvlei: 16° | 33° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 13° | 27° Mbabane: 15° | 29° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 12° | 23° Lilongwe: 17° | 28° Maputo: 18° | 31° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 14° | 17° Durban: 18° | 30° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 22° | 29° Lusaka: 16° | 29° Harare: 13° | 29° Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.9 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.5 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.95 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.5 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13403.47 Up +0.61% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 301.81/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.53/lb UP +1.46% | Zinc US$ 2 924.30/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 83.49/BBP DOWN -0.0105 | Platinum US$ 955.87/OZ UP +0.28% Sport results: Premier League: Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham | Manchester City 5 vs 1 Wolves | Brentford 0 vs 0 Fulham | Sheffield United 1 vs 3 Nottingham Forest | Burnley 1 vs 4 Newcastle | Arsenal 3 vs 0 Bournemouth | Luton Town 1 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis | Mallorca 0 vs 1 Atletico Madrid | Girona 4 vs 2 Barcelona | Real Madrid 3 vs 0 Cadiz | Real Sociedad 2 vs 0 Las Palmas | Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Cagliari 1 vs 1 Lecce | Sassuolo 1 vs 0 Inter Milan | Monza 2 vs 2 SS Lazio | Torino 0 vs 0 Bologna European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End English Championship: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 14° | 33° Rundu: 14° | 32° Eenhana: 13° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 16° | 31° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 14° | 28° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 17° | 23° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 16° | 30° Lüderitz: 14° | 24° Ariamsvlei: 16° | 33° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 13° | 27° Mbabane: 15° | 29° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 12° | 23° Lilongwe: 17° | 28° Maputo: 18° | 31° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 14° | 17° Durban: 18° | 30° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 22° | 29° Lusaka: 16° | 29° Harare: 13° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.9 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.5 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.95 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.5 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13403.47 Up +0.61% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 301.81/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.53/lb UP +1.46% | Zinc US$ 2 924.30/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 83.49/BBP DOWN -0.0105 | Platinum US$ 955.87/OZ UP +0.28%