Gees sonder grense
Renzo en Sabine Risser was ook by die Wêreldbekerwedstryd tussen Namibië en Suid-Afrika. Annette Kleinhans het die foto ingestuur. Stuur jou geesfoto's vir die skouspel in Japan op WhatsApp na 0811 7000 10 of e-pos na [email protected]. Kyk na nog foto's op ons Facebook-blad.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie