Geen water, krag by 15 skole

Verskeie skole in die hoofstad se skuld aan die munisipaliteit beloop N$55 miljoen.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht - Vyftien skole in Windhoek se water en ligte is weens agterstallige betalings deur die Windhoekse munisipaliteit afgesny. Die skuld wat reeds meer as ses maand
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer