Geen tjeks ná vandag meer gebruik
Saterdag 29 Junie was die laaste dag waarop tjeks vir betaling verwerk is.
Van vandag af word geen tjeks meer as 'n metode van betaling in Namibië gebruik nie, het die Bank of Namibia (BoN) bekend gemaak.
In 'n gesamentlike verklaring deur die sentrale bank, die Payment Association of Namibia en Namclear, ondersteun die besluit om die gebruik van tjeks uit te faseer die voorneme om nie die publiek te verontrief nie, maar om risiko's soos bedrog uit te skakel.
Die ontmanteling en deaktiveringsproses sal nou begin word, wat beteken alle lede van die tjekbetalingstelsel in Namclear sal uit die betalingsaansoeke verwyder word, gevolg deur die volledige afskakeling van die tjekbetalingsstroom, sê die BoN.
Foto: Shutterstock

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie