Geen tekort aan hoender verwag
Verbruikers hoef nie te vrees dat 'n tekort aan hoendervleis weens 'n invoerverbod sal ontstaan nie, sê kenners. Eiers kan wel 'n probleem wees.
Ronelle Rademeyer Die uitbreking van voëlgriep in Suid-Afrika en die gevolglike verbod op die invoer van pluimveeprodukte uit die buurland sal nie tot 'n tekort aan hoendervleis o
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie