Geen sterftes, vyf nuwe gevalle
Geen sterftes, vyf nuwe gevalle

Geen sterftes, vyf nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes bly op 3 563, terwyl vyf nuwe gevalle gister aangemeld is. Dit is 'n positiewe koers van 0,4% en sluit vier leerlinge en een onderwyser in. Die aktiewe gevalle staan tans op 177 waarvan 11 in die hospitaal is. Tot op hede het 339 297 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 273 992 ten volle ingeënt is. Die positiewe koers staan op 97%.

Kommentaar

Republikein 2025-05-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer