Geen sterftes, sewe nuwe gevalle
Geen sterftes, sewe nuwe gevalle

Geen sterftes, sewe nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes bly op 3 564, met sewe gevalle wat gister aangemeld is. Dit is 'n positiewe koers van 0,4% en sluit 'n onderwyser in. Die aktiewe gevalle staan tans op 130 waarvan 15 in die hospitaal en twee in die ICU is. Tot op hede het 345 052 mense een dosis entstof ontvang, teenoor die 217 129 wat ten volle ingeent is. Die herstelkoers staan op 97,1%.

Kommentaar

Republikein 2025-05-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer